Ons glo dat die Here ons deur sy Woord en Gees tot geloof roep, toerus en uitstuur om in ons leefwêreld ‘n verskil te maak.

Fasiliteite


  Muur van herinnering  


  Die gemeente beskik oor ’n muur van herinnering vir lidmate van die gemeente.

          
           

   
Kontak die kerkkantoor vir inligting. 012 664 2044