Ons glo dat die Here ons deur sy Woord en Gees tot geloof roep, toerus en uitstuur om in ons leefwêreld ‘n verskil te maak.

Toerusting

 


Bybelstudies
      Maandag aande
          19:00 - dr. Christo van der Merwe (almal welkom)
          19:00 - ds. Lisa-Mari Prinsloo (jong volwassenes)

      Woensdag oggende
          09:00 - ds. Lisa-Mari Prinsloo (nie-werkendes)
          10:00 - prof. Jaco Beyers (Pierre van Rhyneveld)

   - Skakel in by ‘n bestaande Bybelstudiegroep of kontak vir ds. Lisa-Mari om aanlyn in te skakel vanaf 8 Februarie om 18:00

Koffie-Kerk
      - Koffie-Kerk is ‘n geleentheid vir saamgesels met mekaar en ‘n kenner oor relevante onderwerpe. Volg ons op facebook om te sien wie wanneer kom gesels!
      - Die volgende Koffie-Kerk geleentheid is op Sondag 15 Sepember. Prof. Jaco kom gesels oor wat glo die Jode.



Toerusting vir ouers
     - Volg ons op facebook om te sien wanneer die onderskeie ouerbegeleidingsgeleenthede gaan plaasvind. Ouer toerustingsgeleenthede is beskikbaar op youtube.